Velkankerbewus-makingdag | Danelle Strydom en Dr. Ugeshnie Naidoo
Triomf Kliniek bied mediese dienste aan vir die publiek met baie lae of geen inkomste. Die dokters wat by hierdie projek betrokke is bied hulle kennis en tyd by Triomf op sekere kliniek-dae om pasiënte te konsulteer en by te staan met verskeie velprobleme en of vrae. Op 2 September het Triomf Kliniek ‘n velkankerbewusmakingdag […]